Heksagonale digpakking

'n Heksagonale digpakking
Die eenheidsel

Die heksagonale digpakking is die eenvoudigste digpakking in die kristallografie. Dit het die stapelvolgorde ...-A-B-A-B-A-B-... (of ...-A-C-A-C-A-C-...)

Dit wil sê dat die eenheidsel uit twee lae bestaan en dat in vertikale rigting twee atome net op 'n afstand van van mekaar lê. Dus, vir 'n ideale heksagonale digpakking, is die verhouding van die selparameters c/a gelyk aan . Die simmetrie van hierdie eenvoudige atoomrooster is heksagonaal .

Daar is geen simmetriebeperking op die c/a verhouding nie en dikwels wyk hierdie verhouding effens van die ideale waarde af.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy